Naam

📲 Deel kaart

🏡 Stoor in InteliGro

Veldkaart

Teken blokke, werk 'n grid uit, en stuur dadelik na jou GPS.

Wat gaan jy nou doen?

Jy kan later bo-links van modus wissel.

Gestoor

VELDKAART

Tik jou toegang-kode in

Kry 'n kode by die eienaar van die app.

🔑 Toegang-kodes
Bestaande kodes

Lêers gelees

Bevestig

🆕 Stoor as nuwe plaas in InteliGro

⚠ Dit gaan PERMANENT in InteliGro se databasis lê

Stoor jy voort, word hierdie vorms permanent in InteliGro se databasis geskryf. Hulle is dan deel van die plaas se amptelike blokke en sigbaar vir almal wat daardie plaas kan sien — en Veldkaart kan hulle nie weer daar uitvee nie.

⚠ Het 'n blok dieselfde naam as een wat reeds op daardie plaas bestaan, word daardie bestaande blok se vorm oorgeskryf.
📥
Los jou KML/KMZ-lêers hier
Jy kan gerus baie op 'n slag los — hulle kom almal saam op dieselfde kaart.
📁 My kaarte

Kies gerus meer as een lêer op 'n slag — alles kom saam op dieselfde kaart. Op 'n rekenaar kan jy die lêers ook net enige plek op die app los.